Die profesie en die Vierkleur

October 11th, 2011 by
147 kommentare | Lees kommentare
© 2017 Vaandeld Uitgewers

Liewe Volksgenote,

Hierdie brief is net vir julle, en julle alleen bedoel, want dis aan julle gegee om die verborgenhede van die Koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle (die wat buite die volk staan) is dit nie gegee nie. Daarom sal hulle dit ook nie verstaan nie.

Ek het pas die voorreg gehad om na ‘n video te kyk, ‘n video met ‘n kosbare boodskap en (vir my) ‘n heel nuwe openbaring. Dit bevestig nie net alles wat ek reeds weet nie, maar verklaar ook ondubbelsinnig Siener van Rensburg as profeet vir die volk hier suid van Kus se riviere, en spsifiek vir daardie handjievol wat met die Sifting van 1992 se referendum, nie op die grootpad na links afgedraai het nie, maar gehou het op die smal en halftoegegroeide voetpad – ander het later bygekom om ook saam te loop.

En dit was juis hierdie saamloop, hierdie “omgee-liefde ” wat gesorg het dat ons met die Tweede Sifting (1994), (toe die meerderheid met skottel en handdoek voor Baäl gaan kniel het om sy pote te skrop), op aandag bly staan het om deur Hom getel te word – die nakomelinge van Elia se seweduisend.

Ook in Amerika het die nakomelinge nie gebuig nie. Maar daar was nog ander in verre lande wat al met die 2de Vryheidsoorlog vanuit Australië, Duitsland, Rusland en Ierland oseane oorgesteek het om aan ons hulle “omgee-liefde” te kom verklaar. Tog moes ons daardie stryd uiteindelik, ter wille van vrou en kind, gewonne gee. Maar Yahweh het ons nie begewe en ons nie verlaat nie, want sy profeet in ons midde het aan ons ‘n Trooswoord van Hom gebring.

Gaan kyk maar, dit staan opgeteken in Sy Dagboek (Markus 4:35).

Ja, net soos Hy die aand daar langs die see vam Galiléa aan die 12 gesê het: “Laat ons oorvaar na die ander kant toe” – en daar moes Hy hulle uit die storm red, net so het Hy op die aand van 16 Desember 1651 ook aan ons by die Waddenzee in Holland gesê: “Laat óns oorvaar na die land ander kant die riviere van Kus”.

Eers hier in Donker Afrika het die siedende storms ons getref. En, net soos die twaalf  in daardie stormnag in Galiléa verskrik by Hom hulp gaan soek het, só sal ons ook in die wilde gedruis van die Afrikastormwind na Hom roep en vra: “Gee U dan nie om dat ons vergaan nie?”

Maar hoe sal Hy ons angs en wanhoop kan begryp? Want watter skuit of watter boot waarop Hy is of was, het al ooit vergaan? En watter onheil kan Hom verskrik? Het Hy dan nie, nog vóór Hy ons in die moederskoot geweef het, belowe dat Hy elke storm wat oor ons opsteek, sal besweer nie? Ook hierdie een wat nou dreig om ons te verswelg?

Ja, die wêreld sal dit sien, en verslae en in verwondering vir mekaar sê: “Wie is Hy tog, wat ter wille van die gehate, nikswerd, onaansienlike Boervolk ‘n gierende Afrikawind se asem doodgevat het?

* Die oorspronklike video is 60 minute lank, maar ek moes dit aansienlik verkort en in drie dele van 10 minute elk verdeel. Dis ‘n profetiese boodskap deur ds. Ben Strijdom van Volkskansel. Vir meer besonderhede oor Volkskansel en sy ander boodskappe, kan u hom kontak by Sel: 084-350 5929 of per e-pos by: makrep@telkomsa.net.

U kan hier na al drie dele kyk:

Sorteer volgens:   nuutse | oudste | gewildste
Jacques Beukes
Guest
Almagtige skepper van die hemel en die aardie, ek vra vanaand aan U , asb my God. Laat U wil geskied in hierdie land, nie ons wil nie maar laat dit wat moet gebeur , gebeur. Ons toekoms is in U hande my God. Hou asb U hand om die afrikaner in die volgende paar maande. Gee ons asb die krag en vul ons asb met die liefde sodat ons ons naaste kan lief he soos U ons lief het. Laat U bloed ons beskerm teen die bose magte en vergewe asb ons afikaner se sonde, want ons het nie… Lees Meer »
korporaal
Guest

dit is n baie mooi gebed.

stefaniemans
Guest

Uitstekend!!!
Dankie Adriaan dat jy moeite doen om dit met ons te deel. Mense soos jy sal eksta geseen word. Ek is diep geraak !

Die Vierkleur sal weer wapper ! !

Johan
Guest

Dankie Oom Adriaan
En baie dankie aan ds.Ben Strijdom!
Ek het skoon hoender vleis gekry!Groot is die almagtige Elohim JHWE.
Ek is trots ,op my volk en ek sal veg saam met my volk tot die einde toe!
Vrede in ons harte bid ek vir ons mense toe al is die see hoe onstuimig.
Groete

Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Goeie Middag Almal Ja die boodskap is mooi en ordentlik saam gevat, sonder enige probleme om dit te verstaan. Ek het al my famielie hoor praat dat my groot ouers het altyd gesê dat RSA se Boervolk saam met DuitsWes-Afrika se Blankes is deur YHWH met die geestelike hand uit gekies as die mees Suiwerste Saxsiese Volk en Bloedlyn wat ons nêrens anders sal kry in die wêreld nie…net in die Suidelike Afrika as jy na Jesaja 18 en Sefanja 3:10 kyk bevestig dit sommer vir ons (Dit is ook waarom die Rooi-nek nasie ons so haat saam met die… Lees Meer »
Jurwey
Guest

Mocke jy is n kaffer my ou, wat soek jy nou weer hier tussen suiwer ras mense, jou half-gebroeisel baster gemors, toe my voorvaders in die Kaap aankom toe sien hulle vir die eerste keer hierdie swart verbrande barbarse gedaante en wonder????? waar kom jy vandaan mocke jou bliksemse meide-hings! Donder-op jou lae gevlegste streep-luis

Andre
Guest

Jurwey ek kon dit nie beter gestel het nie!!!!! 100 uit 100 vir jou my broer!!!!!

Jacques Beukes
Guest
Net een vraag, en ek bedoel dit goed. Dink asb mooi hier oor. As jy eendag in die hemel kom en daar sit n swarte of kleurling , wat gaan jy doen. Die Here het my die voorreg gegee om in beheer te wees van n taamlike groot besigheid. Daar werk ongeveer so 360 kleurlinge en swartes vir my. Ek kan julle almal wwarborg dat ten minste 70% van hulle die kongkryk van God gaan sien. Hulle is almal kindrs van God. Hulle liefde le in die koningkryk van God en nie wat hier op aarde gebeur nie. So kom… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest

Môre almal

Ja ek het daaroor gedink en ek het tot die besef gekom dit sal nie die hemel wees nie….jy het ñ nag meery gehad.

Jy moet nou bykom in die lewe …. As die MASSIAS terug keur bring hy die swaard en nie vrede nie..om so nasies te skei van mekaar. dommie.

Jy is net soos die Bliksemse godsmanne(godsloonnaars)…ñ opregte,eerbare, volhoubare en irriterende parasiet.

Baie lekker dag verder Boer Groete Pieter-Jan Van Zyl (As ek Storm Volg My, As ek Val Wreek My en As ek Omdraai Skiet My)

Johan van Zyl
Guest
@Pieter-Jan van Zyl, Ek is jammer vir jou, die woord se : Almal wat God aan roep , en in Sy seun Jesus glo gaan gered word. Maak nie saak of hy wit , swart, pienk , bruin , geel , groen is nie. Ek mag nie oordeel nie , maar as jy nie jou sienning gaan verander nie dan gaan jy nie die Koninkryk van God sien nie. Want daar gaan alle vel kleure wees. Alle nasies gaan daar wees. Almal wat in Jesus glo. Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee… Lees Meer »
Ant
Guest

Johan, miskien sal dit ‘n goeie ding wees as jy ‘n kursus in Hebreeus & Grieks neem en dan daarna die Bybel in die oorspronklike tale van voor tot agter deurlees. Dan sal jy miskien begin verstaan waaroor alles gaan…..

Johan Bester
Guest

Met watter Johan praat jy?

Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Hulle praat met die kommen johan van zyl-kie ou….hy het nou seker onder die oë van sy miswerpsel groep verdwyn en nou speel die ding op die BLOG …hy is ñ swaap ….net een ding die F@KKER is nie famielie van my nie sou enige van julle wonder. Dank VADERYHWH daarvoor, soms kan my woede sommer my oor vat en ek sal sommer sulke mense lelik vergrys. Die man is net soos die ander miswerpsels van die Mockes/Beukese en hul baster gevolg. Johan van Zyl says: October 13, 2011 at 9:45 am @Pieter-Jan van Zyl, Ek is jammer vir jou,… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Goeie Dag aan almal en dan die dwase wat saam lees(Ryno Botha`/Beukes/Mockes/johan van zyl….nou kan julle deur mekaar miswerpsels self lees wat wag vir ons) WAARSKUWING: 27/28 OKTOBER 2011 – ‘NATIONAL DAYS OF MASS ACTION Wednesday, 28 September 2011 15:56 | Written by /Geplaas deur Webmeester | | | UIT HUL GESKIEDENIS WEET ONS DIS NIE ‘N YDEL DREIGEMENT NIE! Die ANC se Jeugliga het ‘n massa-mobilisasie-en-aksie-program vir Oktober op hulle webblad geplaas by http://www.ancyl.org.za/show.php?id=8085 genoem die NATIONAL DAYS OF MASS ACTION. Hulle het op Sondag 18 September in die Albert Luthuli Huis vergader om ‘n konkrete program tot massa-aksie… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Melanie
Guest

Middag almal, ek sit met ‘n probleem, ons het reeds verlof geneem vir die 27ste en 28ste, en is/was vanplan om my kinders uit die skool te hou vir die twee dae, maar nou hoor ek my seun skryf eksamen op die 27ste. Ons bly op die platteland, en het verwag dat almal dit nie tot in Johannesburg gaan maak nie en dan maar hulle eie ding doen waar hulle is. Gee my raad, hou ek my kind uit die skool of wag ek tot hy klaar geskryf het en gaan kamp dan?

Jurwey
Guest

Laat hom eers skryf

Johan
Guest

Melanie
Ons moenie bang wees, as ek kan voorstel reel met goedgesindes in jou area .Sorg dat julle n vinnige ontruiming kan maak indien nodig . kamp goed moet reg wees (vir Boskamp,water ,gas ens geen krag situasie)
Kyk rond waar julle julself kan verberg jy moet n plan A ,B & C he wees oopkop en hou opsies oop!
Ken jou goedgesindes of skakel die Suidlanders en vind uit wie is naaste aan jou in jou area !
Wees paraat ,oopkop en moenie vrees!
Net voorbereid
Groete

Melanie
Guest

Dankie Johan, ons boskamp al vir ‘n jaar en ‘n half, elke een weet wat hy moet doen, die SL plaas waarnatoe ons gaan, het ons Boervroue deur die 2de Vryheidsoorlog veilig versteek, die engelse kon nie een daar kry nie. (klowe/ vars fontein water) My probleem is net of ons Woensdag na werk moet onttrek en of ons eers Donderdag kan uitgaan, maar ek dink Pieter-Jan het my oortuig, dat ‘n Engelse opstel/eksamen nie my kind se lewe werd is nie. Sien julle in die bos. Groete

Danie Marais
Guest

Melanie as jy die boek ” The Boer Whore” in die hande kan kry sal dit jou skok om te sien wat die engelse met ons jongmeisies en vroue aan gevang het. Hoop julle is veilig vir die volgende 2 weke!!!!

Melanie
Guest
Dankie Danie, ek het nog nooit van so boek gehoor nie (ek sal kyk of ek dit kan kry), maar ek het wel ‘n bundel beëdigde verklarings gelees,(Stemme uit die Vrouekamp), waarin ons vroue vertel wat alles met hulle gebeur het, hulle het nie in een van die verklarings pertinent gesê hulle is verkrag nie, maar het soms gesê hulle het gedoen wat vir hulle gesê want hulle was bang vir hulle jong dogers. Dit is hartverskeurend om dit te lees. Die oomblik dat jou kind na hulle “hospitaal” toe gegaan het het jy geweet jou kind is dood. Hulle… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Goeie Dag Mev/Mej Melanie en al die ander.. Dit is alles waar wat u gelees het en is ook die rede waarom die Engelse Werf-etters se straf so groot sal wees binnekort …..selfs die wat in RSA woon want as jy gaan kyk is hulle heel moontlik miswerpsels van die Anglo-Boere Oorlog se Engelse en ook 99% is in elk geval liberaal in gees (soos ñ dryn drol ….net een van die selfde soort), van my groot ouers saam met hulle Broers en Susters was in die Konsentrasie Kampe gewees, my een Stam voor ouer (aan vrou Kant) was een… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Ek plaas al die dinge op die BLOG want ek is lief vir my eie VOLKSGENOTE (BOERVOLK) so die ander kan maar lees maar vergeet dit sommer dadelik, want julle het klaar oor die drimpel gespring Sefanja 1:9 …so ongelukkig kan julle nou nie terug spring nie. Ek het ook verneem dat die ou garde van die ANC nie die optog wil hê nie, wat deur die ANCJL beplan is en ook uit eengesit is op hulle webtuiste http://www.ancyl.org.za/docs/pr/2011/pr0921.html , so moontlik sal hulle nou afkondig dat mandela (RSA se nuwe verlosser in wit) gegaan/gegroet/gevrek het. Dit sal miskien al… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest

Ek het ook agter gekom dat as julle die boodskappe onder die laaste boodskap insit of plaas dan val hy onder mekaar en nie riond en bond nie.

Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Ek dink dit het ook nou tyd geword om sommer met al die sak aartappels/patats na vore te kom, julle sal seker dit nie kan glo nie maar Oom Siener was my Groot Groot Oupa grootjie ook gewees so ja ….dit laat my hare op my lyf regop staan want my Pa se Moeder het ook agter haarhand altyd gesê bewaar die nuus tot die laaste. “DANKIE VADER YHWH VIR DIE VOORREG OM FISIES DEEL TE KAN WEES VAN DIE GROOT MAN SE BLOEDLYN” ….hy was klein en nederig maar GROOT in geloof. Baie lekker dag verder Boer Groete Pieter-Jan… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Ek het ook verneem dat die verbode immegrante is aan gesê met pamflet/mondelimgs dat hulle moet die 25ste uit die land wees of……nou as die “ancjl” op die 27 ste wil begin met hulle k@k sal dit logies wees om sommer met die nuwe georienteerde xenofobie/xenophobia aanvalle ook te begin, my vraag aan al die liberales (beukes/ryno botha/moches/johan van zyl en ander) is waar sal die onluste eenheid 7 of 19 nou uitkom want daar is nie meer sulke afdelings nie, om onluste te beheer of hok te slaan nie……my neefs (meer as een) was daar by hulle en as… Lees Meer »
korporaal
Guest

Die dinge begin stadig soos n legkaart werk. Kyk in vandag se beeld van die “Onbeplande gastekort kan kwaai knou” dit laat n mens net wonder!

Danie Marais
Guest

Wonderlik Pieter-Jan ek sou ook trots gewees het. Baie dankie vir jou wonderlike insetsels op die Blog. Ek geniet jou positiewe deelname en jou reguit manier van ‘n saak stel. Ek het ongelukkig nie julle en almal op die Blog se kennis nie. maar deur julle leer ek. Met my God spring ek oor ‘n muur en met Hom loop ek ‘n bende storm)
Hartlike Oos-Vrystaat Groete aan al my opregte Boere manne en mannine.

KleinVrystaat
Guest

Danie
Onthou die gelykenis van die arbeider wat eers die 11de uur ingeval het.
Vrede

Doreen Stassen
Guest

Pieter Jan, die Le Grange vroumens wat Mandele opgepas het, het met ‘n onderhoud op Pasella (ek dink) gese dat sy vanaf Januarie nie meer in die ouman oppas nie, maar nog steeds vir die Mandela Stigting werk. Ja sy rits as van Januarie in die land rond op haar tricycle. Hy is verseker nog nie dood nie, maar is volgens ‘n persoonlike vriend van my wat kennis dra, bitter bitter swak. Ja, hy kan nou enige oomblik sy asem uitblaas. Dan is ons moeilikheid geboek. Groete.

Ant
Guest

Nou met jou, Johan Bester: As die blog ons antwoorde geplaas het waar ons dit intik sou jy gesien het dit was vir Johan van Zyl se opmerkings om 09:45 op 13 Oktober 2011 bedoel.

Johan Bester
Guest

Mooiman, alhoewel ek nog steeds nie dink hy sal verstaan nie:)

Jurwey
Guest

God noem ook MOET NIE GAAN OP DIE PAD VAN DIE HEIDENE NIE MAAR na my verlore volk van Israel, nou wat? Verder se Hy dat daar skeiding gaan wees tussen bokke en skappe, Nou wat? moet nie ding veralgemeen nie, verder noem die King James Dat JHWH vir Noag gekies het om die ark te rooi “because he was a just man and PURE in hie generations, nou wat? So kan ons aanhou en aanhou, maar die meidehings, liberaal en verderwer sal alle rede soek om met die goed te meng, hoe verstaan n mens dit?

P.J.
Guest

Jacques, ek kan nie mooi dink oor die kerk stront wat jy kwyt raak nie.

Niemand gaan `hemel` toe nie. Die Koningkryk van die hemele gaan hier op aarde herstel word.

En buitendien, dis eksklusief vir Israel. As daar kaffers is, is dit die verkeerde koningkryk waarin jy jou bevind.

P.J.
Guest

Ja, jou Oë oop maak vir wit en swart. Daar waar wit alleen bly, bly hulle altyd in relatiewe vrede, daar waar hond nasies bly…. Ken jy die Son koerant in die Kaap? Dog eats dog!

Charl
Guest

P.J

Ek oordeel nie, maar soos jy nou aangaan , gaan jy dalk nie een van die wees wat die konkryk gaan betree nie. Jy het te veel haat in jou. Onthou die God wat jy dien of se jy dien, staan teen HAAT.

P.J.
Guest

Charl, Ek HAAT die vyande van God met `n VOLKOME HAAT!

Jacques
Guest
Alles in die wereld is onbekend, maar daar is net 1 ding wat seker is en dit is dat elke persoon op aarde eendag tot n sterf gaan kom, Tensy God gaan kom ons te kom haal vir oordeelsdag. Elke persoon weet waar hy met God staan en het dit nie nodig om vir ander te probeer verduidelik dat hy of sy die uiverkorene volk is nie, want as God dit nie persoonlik aan jou geopenbaar het nie, dan maak jy jou eie afleidings. So maak seker dat die gees van hoogmoed nie besig is om tussen jou en God… Lees Meer »
P.J.
Guest

Jacques, Jy het `n punt beet…. Jy gaan eendag saam met Al daai nasies wat hul ontstaan het uit sonde teen die skepping en saam met jou new age got in die ewigheid wees. Daai ewigheid waar die rook van hul pyniging tot in ewigheid op gaan.

Maar as jy jou bekeer is daar hoop.

Andre
Guest

Die blok gooi ons boodskaape enige plek in. Kyk so ‘n bietjie boontoe vir my inset.

Adriaan
Guest

André
Ek het met ons webblad-man gepraat en hy sê ek het die kommentare verkeerdom geaktiveer.
Sal dit voortaan in die korrekte volgorde doen.
Jammer, hoor!
Adriaan

Andre
Guest

Geen probleem nie Adriaan, ons almal maak foute!!!!

Doreen Stassen
Guest

Jacques jy yl broer. Vader se ‘n baster sal tot in sy sewende geslag NOOIT IN DIE HEMEL KOM NIE. So ek huldig die mening hierbo. Jy gaan nie na dieselfde hemel as ons nie. Maak jou maar klaar. Dis bietjie warmer waar jy heen gaan. Sterkte vir jou, ons bid vir jou. Groete.

KleinVrystaat
Guest

Doreen en almal, tot in die 10de geslag, is n Hebreuse uitdrukking. Dit beteken NOOIT.
Vrede

P.J.
Guest

Amen

KleinVrystaat
Guest
Nog n paar uitdrukkings: Zek 13:4 Die harige mantel aantrek Om te lieg Rig 4:24 Om sy voete te bedek Hy rus ? Opr 44:61, 28:7, Gen 26:8 Om te speel met my Intiem verkeer Opr 49:2 Nie een van sy woorde het op die grond geval nie Wat hy gesê het, is bewaarheid Luk23:11 Werp Hom ’n blink/wit kleed om Hy is onskuldig Jer22:19 Met ‘n eselsbegrafnis sal hy begrawe word weggesleep en neergegooi / eerloos Jer22:30 Skryf hierdie man op as kinderloos dit sal niemand van sy saadlyn te beurt val om …. Jer31:29-30, Jeseg18:2 Die vaders het… Lees Meer »
Doreen Stassen
Guest

Jy is heeltemal korrek. In tien geslagte kan hulle nie uitbaster nie. Dus NOOIT OOIT NIE! Dankie!

korporaal
Guest

Hallo Doreen – dit is baie interessant dit wat jy noem hierbo. Ek weet jy mag jou nie inswaer met die swartes nie. Kan jy my sê waar in die SKRIF staan hierdie geskrywe.

Groete

Doreen Stassen
Guest

Korporaal, ek gee dit spoedig vir jou.

KleinVrystaat
Guest

Deuteronómium 7:3 3 Jy mag nie met hulle verswaer nie
Jos 23:12
Ezra 9:14 14 sal ons weer U Gebooie verbreek en ons verswaer met hierdie gruwelike volke?

korporaal
Guest

dankie Klein Vrystaat.

Ryno Botha
Guest
Iemand wat so lelik praat soos jy Jurwey het duidelik nie die Heilige Gees in hom nie. En as jy het dan wil ek verseker nie daai gees in my het nie. Jy sit met n Gees van Haat , Gees van Rassisme, Gees van Vrees binne jou. Dalk moet jy voor God gaan en vra dat Hy jou sal verlos van al die dinge, want n kind van God praat of skryf nie sulke lelike dinge nie. Onthou waar die hart van vol is loop die mond van oor. Ek bedoel alles goed, mens hoef nie met almal vriende… Lees Meer »
P.J.
Guest

Botha, MMMMMMM?

Dis mos Joods? Louis Botha, PW, Botha, Pik Botha, …. Almal drek!

Nee, ek verstaan jy het ander gees as jy van daai Bothas is

Jurwey
Guest

Duidelik is die pad “breed” en smal, en duidelik moet n mens kies waar hy gaan loop, die bree is die maklikste, die ander moeiliker, en dit is nie vir almal om te verstaan nie. Voorspoed en mooi loop!

Jurwey
Guest

Nee dit is nie waar nie GOD is vol HAAT ook, Hy se dan hy HAAT Nimrod weens sy geweldadigheid. Esau het HY geHAAT, HY HAAT egskeiding. JHWE noem ook die volke wie hy HAAT in die bybel, Dus vergeet van al die liefde, of net liefde, JHWH soek net geregtigheid in die liefde vit HOM!!

Doreen Stassen
Guest

Jou nog nooit so kwaad gehoor nie??!!

Doreen Stassen
Guest

Jurwey, hierdie boonste nog nooit so kwaad gehoor nie, was vir jou bedoel. Ek het dit gepos in die tyd toe die blog so lekker deurmekaar was. Los hierdie liberaliste heel uit, dit doen net ons siele skade aan. Dit is duidelik dat hulle nie Vader se woord ken nie, en dat hulle miskien betaal word om ons te frustreer? Groete.

Jurwey
Guest

Dankie ek heg waarde aan jou gesindheid, maar dit was onnodig van hom om sy opwagting tussen ons te maak. Maar ja jy is helemal reg ek het my tot sy vlak verneder, en myself benadeel!

dankie vir jou liefdes teregwysing
Groete

Andre
Guest

Ag is jy alweer op die blok? Ek wens ek kon jou uitgevee het, want ons stel nie belang in die gemors wat jy kwyt raak nie, Skryf eerder ‘n brief aan jou vrinne van die anc en lek hulle eerder blink!!!!!!!!!

Danie Marais
Guest

Adriaan wat soek die man weer op die blog met sy klomp stront wat ons lees. Jy het hom behoorlik en duidelik geantwoord maar hy sal nooit verander nie.

Andre
Guest

Droom maar rustig voort want as jy wakker geskrik het is jou vrou en jou kinders verkrag en dan vermoor deur die barbare!!!!

Chris Schlebusch
Guest
Dit sal geen doel dien om met die verdwaalde skepsel te wil redekabel nie. Die beste raad vir hom is dat hy so gou as moontlik na ‘n lokasie toe moet trek en tussen die klomp bosmossels moet gaan bly. Mocke ‘n mens kry pille vir pyn maar waaragtig nie vir domheid nie. ” Sies man ” Maar luister nou mooi. Nog ‘n saak jy met jou kamstage verhewe kennis kan tot in der ewigheid nie ‘n stoere Boer soos Adriaan of enige ander ” regse ” party aan vat nie want jou kennis v/d Skrif gee my koue rillings.… Lees Meer »
Wicus
Guest

Mocke ek dink jy is besig om jouself te beskuit waar jy daar sit en die gemors sit en skryf wat jy kwytraak want ek dink dat jy weet wat kom en ongelukkig kan jy nie voor Vader JaHWeH verdwyn nie. Hy ken jou en Sy oordeel sal jou tref. Ek hoef nie eers iets oor jou uit te spreek of jou te verwens nie, want die oordeel sal erg wees.

Johan
Guest
Goeie naand mense ! Wie lees Mocke se strond ? Ek dink hy put genot uit ons reaksies ignoreer die k@f…r asb! En Mocke net n boodskap vir jou ,ek dink ek weet wie jy is en waar jy werk ek moet net bevestig… Ek sal al jou besonderhede plaas! Raak weg jy bied niks vir ons nie eers konstruktiewe kritisasie nie net mooi NIKS! Die mocke het nie eers n std 5 kind se redenasie vermoe nie,ek dink die letsels van sy molestering deur sy pa se tuinier het permanente letsels gelaat! As ek reg is werk jy saam… Lees Meer »
Eva
Guest

Adriaan,

Baie dankie dat jy hierdie met ons gedeel het, en dankie dat ons hier kan deelneem. Baie seën vir jou en jou huisgesin, en baie seën vir my mede Boeregenote en baie sterkte vir die moeilike tyd wat vir ons voorlê, maar ek weet saam met onse Vader loop ons ‘n bende storm en spring ons oor ‘n muur.

Ryno Botha
Guest

Ek stem saam met Johan van Zyl, almal wat Jesus as hulle verlosser aanneem , gaan en sal gered word.

@ Pieter-Jan Van Zyl , Jy het seker in die hel wakker geword,

Sterkte met jou nag meery.

Jurwey
Guest

Dit is deur julle bothas dat ons is waar ons sit, julle is bestem vir die plaag

KleinVrystaat
Guest

Dagse Boere,
Sommer iets intresant.
Daar was 164 families verteenwoordig by Bloedrivier (die geboorte v/d Boervolk)
Meet die manne/vroue waarmee ons sukkel aan die lys, intresant.
Hulle mag JisraEliete wees, maar is nie deel v/d stam: Boervolk nie.
Vrede

Johan Bester
Guest

@Jacques. Ek het mooi gedink en kan nie jou logika verstaan nie. God verag moffies ook, maar jy sal se hulle gaan ook in die hemel sit by God. Ek gaan jou nie die Bybel leer nie, maar stel voor jy begin by Genesis. Die ou Testament is baie relevant, en nie vervang deur die nuwe Testament soos die hoerkerke verkondig nie. Ek stel voor dat jy mooi gaan dink:)

Jacques Beukes
Guest
@Johan Onthou hou die Bybel se wie nie teen ons is nie, is vir ons. Ja dit is verkeerd om n moffie te wees en die Bybel se ook so . Maar daar is nie n verskil tussen een sonde en n ander nie. As jy mooi die tabernakel verstaan sal jy dalk verstaan wat ek bedoel. Al is jy nou n moffie en jy glo in Jesus dan gaan jy gered word. Die Bybel se nie moffies gaan hel toe nie. As daai moffie sy hart vir Jesus gegee het dan sal die Heilige Gees hom begin oortuig dat… Lees Meer »
P.J.
Guest

Jacques, Jou Liewe jesus got vind ek nie in my Bybel nie.

De Moer met jou hotnot got en die baster perd waarop dit gekom het.

Jacques Beukes
Guest

Mag God van Isreal jou en jou familie seen. @ pj.

Dis nie vir my wat jy moet jammer se nie. Ek staan maar net in gemade voor my God Jesus. En ek bid en vra dat Hy jou sal seen soos Hy my elke dag seen.

Ons almal moet streef na die liefde van God. En daai liefde is vir almal.

Groete

korporaal
Guest

Ek mis die September-maand se uitgawe! Enige idee wanneer ons dit sal kry? Groete

Jurwey
Guest

Ek het nog nie Augustes sin gekty laatstaan September

Arendsvlerke
Guest
Goeie dag aan almal. Alhoewel ek nog nooit kommentaar gelewer het nie volg ek altyd graag wat almal se. Oom Adriaan, baie dankie vir Oom se getrouheid aan ons Hemelse Vader en ek bid dat Vader oom sal seen met bomenslike gesondheid om die taak te kan voortsit. Ek wil net graag aan almal met nederigheid vra, dat ons nie so gou moet wees om oordele uit te spreek teenoor andere nie. Ja sommiges (oftewel baie) is in die duisternis wat Vader se volk betref en ja daar is verraaiers onder ons, maar dit is nie vir ons om hulle… Lees Meer »
Phillip
Guest

Wie is ons Boere volk ?
Is ons deel van Israel ?
In ons hart weet ons wie ons is.Die skape van ons herder ken sy herder.ñ skaap van ñ ander trop ken nie ons herder nie.Hulle verstaan ons nie.Dit is nie logies om te verstaan waarom hulle dit nie kan verstaan nie.Hulle is nie van die Israel volk nie.So hulle kan dit nie verstaan nie.Volg jou hart en jou herder sal jou lei.Skape wat saam hoort sal mekaar verstaan.
Dit is my beskeie mening.

KleinVrystaat
Guest

Naant Boere,
Ek dink ons is te hard op ons probleemkinders hierbo, ek dink ons moet bly wees dat hulle so eerlik en openhartig is oor hulle lojaliteite, dat hulle braaf genoeg is om hulle kleure (vaandels) nou reeds vir ons te wys.
Sien, ek is bly om dit nou-al te weet, dan sit ek nie eendag in die stryd met n geloofs of volks verraaier langs my nie.
Net n paar man het water geskep en gedrink, ek waarborg jou, selfs al was hulle vrek bang, daar was geen verraaiers onder hulle nie.
Boeregroete en Vrede in die Waarheid van Jahweh.

Jurwey
Guest

jy het beslis n punt, ken jou vyand, jy is reg!

KleinVrystaat
Guest

Die blad voeg nuwe plasings enige plek in, wonder hoekom.
Groete

Arendsvlerke
Guest
Goeie Naand Almal. Wil graag net ‘n interessante gedagte met julle deel. Met die geboorte van Moses het Faroa se manne ook rondgegaan en “sensus” gehou van al die Israeliete en die kinders onder 2 jaar doodgemaak. Gedurende die tyd wat Christus gebore is, was dit ook “sensus-tyd” gewees en weereens het die herrie losgebrand toe dit openbaar was dat ‘n nuwe Koning gebore was. Die Woord vertel vir ons baie duidelik dat wat was sal weer wees. En daar staan ons vandag weer met ‘n sensus voor ons deure en ek hoef seker ook niks verder te se nie….… Lees Meer »
Adriaan
Guest

Korporaal en Jurwey,
Laat weet my asseblief by info@vaandel.co.za of julle die Vaandeldraer per pos of per e-pos ontvang. Dit gebeur byna elke maand dat die poskantoor se Boesman met sy mikstok nie ‘n adres kan tref nie. Ek stuur dit met graagte weer vir julle!
Boeregroete
Adriaan

korporaal
Guest

Adriaan
Dankies, ek het dit gekry.
Groete
Korporaal

Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Jou god is in elk geval nie my VADER YHWH nie….Hier is ook sommer ñ kort beskrywing van die naam van jou god here.Hera ( /ˈhɛrə/; Greek Ἥρα, Hēra, equivalently Ἥρη, Hērē, in Ionic and Homer) was the wife and one of three sisters of Zeus in the Olympian pantheon of Greek mythology and religion. Her chief function was as the goddess of women and marriage. Her counterpart in the religion of ancient Rome was Juno. The cow and the peacock were sacred to her. Hera’s mother was Rhea and her father Cronus. http://en.wikipedia.org/wiki/Hera Want as jy regtig wil doen… Lees Meer »
KleinVrystaat
Guest

Dagse almal,
Die ’83 bevestig wat Pieter-Jan hierbo se:
Mat 28:1 Na die sabbatdag, toe dit die Sondagmôre begin lig word, ……
Watter dag is dus Sabbat??????
Of gaan hulle die boek van Mat hieroor “foutief” verklaar?
Vrede

Pieter-Jan Van Zyl
Guest

Mnr J Beukes-sie Asseblief lees bietjie die gedeel boontoe-er dit is net vir jou bedoel en die ander liberales van die ou-nuwe suid-afrika van julle. Dit is net onder Oom Adriaan se spreekbeurt

Andre
Guest
Weet julle kêrels wat, ons moenie onsself verlaag om met die tiepe lae intelektueles te wil redeneer nie want hy val in diselfde kategorie as die Mocke kêrel. Dit is in elk geval soos julle weet nie vir almal nie, maar slegs vir die verlore skape van die Huis van Jisrael. Kom ons los hulle uit en bemoedig en versterk mekaar eerder vir die tye wat voorlê vir ons. m.a. w. leersame goed wat moontlik die onnoselles ook tot ander insigte kan bring. Ek dink die ark se deur sal in elk geval toegaan voordat hulle kan ingaan. As die… Lees Meer »
Adriaan
Guest
Vriende, miskien is daar van julle wat die inligting van Censorbugbear-reports hieronder reeds gesien het, maar ek gee dit hier omdat dit ‘n bevestiging is van wat my bron al etlike weke gelede aan my oorgedra het, en ek onder die opskrif, FINALE REVOLUSIE – MALEMA-SCENARIO op die blog geplaas het. Dis opvallend dat die media nie ‘n woord hieroor gerep het nie. Ek wil ook net my bron se nuutste inligting kortliks byvoeg: Die besetting van plase gaan massa-gewys uitgevoer word. Daar sal bv. ‘n klomp jeugdiges (50-100 of meer) ‘n plaas beset sonder om die boer of sy… Lees Meer »
Hennie
Guest

Ek kry nie die blad soos hierbo genoem maar probeer die volgende “Link”

http://censorbugbear-reports.blogspot.com/2011/10/afrikaner-families-on-alert-oct-27-30.html
Die 2 lyk vir my dieselfde maar as ek Adriaan s’n “open in new Window” wil dit nie werk nie. Die een wat ek in gesit het het ek vanaf die blad ge-kopie en gepaste. laat weet of julle ander die blad kan lees

Boere Groete

Andre
Guest

Ek dink dit moet ‘n hele paar mense bekommerd laat, vernaam hulle wat nie by VADER JAHWEH skuil nie!!!!!!!

Groete

Andre
Guest

Adriaan,

Dit is seker een van die senario’s wat die naaste aan Oom Siener s’n kom ek dink ons moet wakker slaap die volgende twee weke. In opleiding is ons altyd gedril om paraat te wees. As ek ‘n dril kan voorstel aan al my naastes wees paraat!!!!

Groete in Jahweh se NAAM!!,
André

Eva
Guest
Beukes Net een vraag, en ek bedoel dit goed. Dink asb mooi hier oor. As jy eendag in die hemel kom en daar sit n swarte of kleurling , wat gaan jy doen. JHWH gaan nie terug op Sy woord nie, nooit nie, en as Hy apartheid op aarde ingestel het, dan sal daar apartheid in die hemel ook wees. So ek bekommer my nie oor wat ek dan sal doen nie, want ek weet daar sal geen swarte of kleurling in die hemel wees waarheen ek gaan nie. Jy het seker net ‘n nuwe vervalsde vertaling van die nuwe… Lees Meer »
P.J.
Guest

As jy jou nie bekeer nie, weet ek net so min soos die kaffers waarna jy verwys sal jy daar wees.

Die hemel waarna jy so verwys is sekerlik hier en nou, dis tog dieselfde koninkryk waarvoor die kerke al die laaste 40 jaar voor stry. Ons leef huidiglik in die bater koningkryk van die kerk.. Jy is seker `n baie tevrede man J. Beukes!

Jurwey
Guest
Oom Adriaan, baie, baie dankie vir die wat ek die voorreg het om te kon kyk, ek het die DVD bestel, dit het my n knop in die keel laat kry!! Wat vir my wys dat ons uit profesie hier geplaas is, is die feit, het ons voorgeslagte geweet dat die kleure van die Vier-kleur om die tarbernakel gewaper het, of was dit die insperasie van hulle volgehoue geloof in die Almagtige dat dit ook so deur Hom bepaal is dat die spesefieke kleure gekies was, wees dit soos dit is, dit bly inderdaad wonderlik om te weet dat onse… Lees Meer »
Danie Marais
Guest

Jurwey, ek verstaan dit so toe daar gesê is om na die verlore volk van israel te gaan en nie na die heidene nie . Die 10 stamme is na die Assiriese ryk weggevoer en hulle was so beinvloed deur hulle lewens wyse dat na hulle verwys is as die heidene. Julle mense het soveel meer kennis as ek, help my as ek verkeerd is?
Oos- Vrystaat groete.(Met my God loop ek ‘n bende storm en met Hom spring ek oor ‘n muur!!!!!

Doreen Stassen
Guest
Beste Adriaan. Ek sukkel al geruime tyd om jou per telefoon te kontak, soos ek altyd gedoen het op Maandae. Ek neem jou nie kwalik nie, jy is natuurlik geweldig besig, veral nou dat die moeilikheid so naby is. Ek glo en vertrou jy het nou al bietjie gekyk dat die twee scenarios van Johanna Brandt en Siener, twee verskillende smeltkroese is wat ons moet deurmaak. Johanna Brandt sn sonder waarskuwing, en Siener sn met die dood van die Wereldikoon. Ons het wel waarkuwings van Julius Malema gekry en die dinge wat gese word is skrikwekkend oor wat op 27… Lees Meer »
Ant San
Guest

My vriend van Pretoria het laat weet dat die aankondiging die end van die maand gaan gebeur. Ek hoop so, want my siel smag daarna om apart te kom! Om saam met my broers en susters (Adamiete) te aanbid en te lewe volgens ons El se wette tot verheerliking van Sy Heilige Naam.

Ant San
Guest
Nog iets in die verband Doreen. Al daaraan gedink dat hul die aankondiging kan gebruik om of die situasie te laat ontplof, ek meen nou met die march. Net so kan hul dit gebruik om die geweldadige march te stop. Glo my dit sal net tydelik wees. Dit is weer tyd om voorraad opname te maak. Ons Skepper is met ons! Ek sien “Lem” vra nou glo sy JK om nie deel te neem nie? Dit is nou om verwarring te saai en in onskuld te staan na die bloedbad. Lieg stories, al die pad! Botter sy brood aan albei… Lees Meer »
Doreen Stassen
Guest
Ant San, dit maak perfekte sin wat jy se. Ek het al die scenarios alle kante toe bedink en bly by my standpunt dat die Boervolk, die Berg Sion wat Hy liefhet, Juda aan die Suidpunt van Afrika, deur twee smeltkroese sal moet gaan om gelouter te word. Eerstens hierdie Egiptiese nag van Johanna Brandt en dan weer as die skepsel die tydelike met die ewige verwissel, wat, soos ek glo, absoluut dalk nie langer as die einde van die maand kan wees nie. Dinge lyk al hoe leliker en het Xenophobiese geweld ook weer vandag uitgebreek. Ek het oor… Lees Meer »
Barry
Guest
Adriaan as jy my sal toelaat wil ek graag 2 mense bedank wat my geleer het van YHWH. Dit het in 1992 begin toe Deon in my kantoor in stap en vertel dat ons Israeliete is, ek het gedog hy maak n grap in my onkunde het ek nie eers geweet so iets bestaan nie. Deon dankie dat jy my nooit beledig het of verdoem het hel toe nie maar die liefde van YHWH bewys het om my te leer die nuwe evangelie wat ek nou so lief het. Deon dan as ek begin verstaan en begryp (seker n jaar… Lees Meer »
Arendsvlerke
Guest
Hello Almal, Ek voel nou vir ‘n paar dae baie sterk dat ek ‘n droom met julle moet deel wat ek ‘n paar jaar gelede gehad het. Ek voel ook dat dit van toepassing is met alles wat voor die deur is. Ek het gesien dit was nagdonker en skielik staan ek op ‘n bultjie en voor my le ‘n groot trein met baie “trokke”. Orals is mense wat rondhardloop en dit is groot chaos. Ek sien ‘n klomp ambulanse en polisie voertuie met ligte. Daar is steeds van die trokke wat brand. Toe besef ek dit was ‘n baie… Lees Meer »
Jurwey
Guest

Wie kan meer duidelikheid op die onderwerp plaas, Eva, of wie ook wil, was Moses met n meid getroued?

Groete

KleinVrystaat
Guest

Jurwey, as hy wel was, waarom het Vader Mirjam melaats gemaak. Nee hy was nie. Net so min as wat hy n moordenaar was, of was hy?? As die egiptenaar n volksgenoot/naaste was, dan was hy n moordenaar, sou Vader hom gebruik het? Nee. Vader oortree nie Sy eie Wet nie. Jy mag die bloed nie verskoon nie! Ook, jy mag nie baster (jou saad gee aan gruwelike volke nie) nie.
Vrede

Barry
Guest

Jurwey die area waarna verwys word was nie in Moses se tyd in Afrika nie, die area het meer in die midde ooste geval. Ek het n artikel van n nie Israeliet gelees waar hy se dat Moses inderwaarheid met iemand uit Abraham se omgewing getrou het. Dus van Adamitiese afkoms.

Barry
Guest
Ek het die gedeelte op die web gekry, maak baie sin. Yet, the Bible presents Zipporah as a woman he only met after he was stripped of his royal rank and driven out of Egypt; because of his killing of an Egyptian taskmaster. The Egyptians were part Negro, and they knew that Moses was an adopted Hebrew child. They knew he was a Semite, and, Prince or no Prince, they would not tolerate a Semite killing an Egyptian; not even in self-defence. Had had not been a Prince, they would have killed him. But because he was the adopted son… Lees Meer »
Jurwey
Guest

Baie Dankie

Eva
Guest
Goeie naand almal. Met die blog wat alles so rondgooi is dit moeilik om alles te volg. KleinVrystaat says: October 14, 2011 at 12:45 pm Dagse almal, Die ’83 bevestig wat Pieter-Jan hierbo se: Mat 28:1 Na die sabbatdag, toe dit die Sondagmôre begin lig word, …… Ek plak die hele versie soos dit in die Ou Vertaling voorkom: Mat 28:1 En laat ná die sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdaléna en die ander Maria om na die graf te gaan kyk. En laat na die Sabbat toe dit NOG… Lees Meer »
P.J.
Guest

Pieter Jan, Eva, Doreen, Jurwey, Klein Vrystaat,

Ek wil graag jul sienings hoor rakende `die merk van die dier` wat sommige beweer `n mikro skyfie is ?

Dink julle Openbaring moet anders benader word…. Ek meen…. Dis die enigste profetiese boek uit al die profete wat melding maak van `n `merk van die dier`

Ek hoor graag van julle.

Jurwey
Guest
Dit is eintlik n goeie debat-punt die, daar is die wat glo dat dit die huidige Sondag aanbidding is soos toegepas, en daar is baie moontlikheid daarin, dan is daar weer wat glo dit is die micro-skyf, die micro-skyf as sulks is nie die gevaar, die gevaar is sodra daar niks meer is om mee te onderhandel of mee ruilhandel aan te gaan onder die Gods vresendes, en n mens word dan gedwing om die wette om die stelsel toe te pas, dan is dit einde vir jou, maar dink hier-oor, wat is die moontlikheid dat hulle jou ID nommer… Lees Meer »
Doreen Stassen
Guest
Dag Jurwey. Ek voel gevlei dat jy my in dieselfde klas plaas as die ander geleerde vriende, maar nee, ek is te kort uit die hoerkerk uit om al hierdie kennis te he wat julle het. Volgens my is die merk van die dier ‘n nommer wat jy kry. Ons het almal klaar daardie nommer glo my, naamlik jou i.d. nommer. Dit sal later op jou regterhand of op jou voorkop getatoeeer word, namate mense al hoe meer hul kaarte verloor. Die i.d. boek gaan ook uitgefaseer word, en gaan ons ‘n smartcard kry, daarop is jou hele geskiedenis. Die… Lees Meer »
P.J.
Guest
Ons moet maar wakker wees vir enige haas wat die Zionistiese Edomiete uit die hoed kan trek. *Dit kan `n nuwe werld monitere (geldstelsel) een heid wees na afloop van die ekonomiese krisis met gepaardgaande mikroskyfie…. Dan sê die Bybel draai regs. – Moet tot die dood dit nie neem nie!!! *Of dit kan met afloop van die ekonomiese krisis `n werldwye rasse konflik veroorsaak met hul so-te-sê volledig ge-mutikultureelde werld. Ons almal ken die kaffers… Ook Amerika na `Hurricane Katrina` …. Selfs Brittanje se wittes (as mens dit so kan noem) staan onlangs agter slot en grendel en bewe……… Lees Meer »
KleinVrystaat
Guest
PJ en ander, Na my mening, verteenwoordig jou voorkop, jou denke, en jou hand, jou optrede. Self as dit nie reg is nie, maak dit sin; oordenk die Opdragte sodat jy Hulle in jou handeling kan uitleef Die merk v/d dier is die getal van n mens. In die ou dae was syfers deur letters verteenwoordig. Persoonlik voel ek dat die letters wat ons soek, nie Hebreus is nie, deels omfat ek grieks as die taal van misleiding beskou. Ek gaan n studie van my apart probeer oplaai, dit is nie baie verstaanbaar nie en bevat griekse en Hebreuse letter.… Lees Meer »
KleinVrystaat
Guest
Weet nie wat die blad gaan toelaat nie, maar ons probeer 666 Gesoek: ‘n mens 19 April 2004 BVH Openbaringe 13:18 Hier kom die Wysheid te pas. Wie die Verstand het, laat hom die getal van die Dier bereken, want dit is die getal van ‘n mens; en haar getal is seshonderd-ses-en-sestig. 9Apr11 Na aanleiding van Job 40:15 (Job 40:10 eng/afr33) Behema(ot) 2727 ay:j} (h\aáyaµ<) to live. Used similarly to Hebrew. However, the courtly phrase in the imperative, “O King live forever,” used five times in Dan, is not quite the same as the Hebrew jussive. Derivatives 2727a yj' (h\ay)… Lees Meer »
Pieter-Jan Van Zyl
Guest
Johan van Zyl says: October 13, 2011 at 9:45 am @Pieter-Jan van Zyl, Ek is jammer vir jou, die woord se : Almal wat God aan roep , en in Sy seun Jesus glo gaan gered word. Maak nie saak of hy wit , swart, pienk , bruin , geel , groen is nie. Ek mag nie oordeel nie , maar as jy nie jou sienning gaan verander nie dan gaan jy nie die Koninkryk van God sien nie. Want daar gaan alle vel kleure wees. Alle nasies gaan daar wees. Almal wat in Jesus glo. Want so lief het… Lees Meer »
korporaal
Guest

Maak gerus hierdie “link”: http://www.youtube.com/watch?v=_c2Zzfwe_g0
oop en hoor mooi die eerste klanke wat gehoor word is die van geweer skote. Dit is i.v.m.d. 27-28 ANCYL March.

Johan
Guest

Hi Julle
Ek was sommer bang julle gaan my aanvat ..hehe !Wat gaan aan met die mense .Moenie kommer nie ek glo nie die waarheid is vir almal beskore nie.
Ek sit met dieselfde in my eie familie…
In elk geval ons moet moed hou ons vryheid is naby!
Boere Groete
Johan v Wyk
🙂

Ant San
Guest
Ag ek wens die mense wil die gelykenis van die vals koring en ware koring gaan lees. As hulle dit nie verstaan nie, moet net nie jou engee ds vra vir verduideliking nie, vra gerus hier. Die waarheid is daar deur ons Messias self geopenbaar! Johan van Zyl en al die ander wat hier lees en die Woord verander om aan te pas by jul kerke. Apartheid is goeie voorbeeld, die einste kerk het dit voorgestaan in die ou regering, nou is dit glo sondig! Hou op om soos skape die ds te volg. Vat hulle aan oor hul politietiese… Lees Meer »
Doreen Stassen
Guest

En hulle moet ook nie enige bybel lees nie. Probeer te minste die regtes in die hande kry. Die Boek van Herinnering sal ook nie skade doen nie, hoor. As jy soekend is, is jy soos ‘n spons wat alle inligting letterlik opsuig. Glo my, ek is nou daar!

Ant San
Guest
hahahahaha, nou draai JM teen die indiers en kleurlinge ook. Hulle is lekker gebruik en misbruik. Ghandi het ook nie aanspraak op Afrika nie. Al hieraan gedink, Moz het onafhanklikheid van Portugal in 1976. Suidwes het (onwettige) onafhanklikheid van SA in 1990. SA het onafhankliheid van Brit in 1934 en van die witman in 1994. Dr Verwoerd het apartheid in 1958 voorgestel. Efffektief het ons die land in 36 jaar opgebou. Zambia onafhanklik in 1964, Zimbabwe in 1965 en van die witman in 1980. Kyk wat het mugabe in 31 jaar reggekry met Rhodesie!!! Hulle gaan teen mekaar draai, Siener… Lees Meer »
Arendsvlerke
Guest
Goeie dag almal, Om met mense te wil stry in eie krag help nie. Gun my om Mocke te antwoord met die Skrif. 2Tim 2:14,16-18 “Herinner aan hierdie dinge en betuig voor die here dat hulle geen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders. 16 Maar die onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy, want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid. 17 en hulle woord sal voortwoeker soos ‘n kanker, onder wie daar Himeneus en Felitus is, wat van die waarheid afgedwaal het…..” 2 Tim 2:23-26 : “23 En die dwase… Lees Meer »
Ant San
Guest
Jy is reg AV, ‘n sagte antwoord keer die grimmigheid af. Die probleem is dat die mense vir te lank mislei is! Die skok van die waarheid is vir sommige “onaanvaarbaar”. Waarom kom hulle gedurig terug om ons te vermaan? Ons het al telkemale geskryf wie ons is en wat ons glo. Hulle stem nie saam nie. Tog lok daar iets in hul binneste hul aanmekaar terug. So sal die ou satan ons aanmekaar versoek om in argument betrokke te raak. Jy is reg, wys hul die pad met behulp van Sy Woord. As hul steeds die pad van die… Lees Meer »
Arendsvlerke
Guest
Ant San, Vader is in beheer van elke situasie en niks gaan ongesiens verby nie. Hy weet wie is net geroep en wie is uitverkies. Net Vader kan die oe open vir die Waarheid en daarom moet ons gereed wees om as instrumente gebruik te word vir Sy Wil. Te veel mense wil die Waarheid afdwing en dan doen jy meer skade as goed. Verder se Vader tog dat ons daagliks deur satan aangekla word, en die dag as daar geen stryd meer is nie, dan moet ons kyk op watter pad ons is, want Vader self het gese dat… Lees Meer »
Jurwey
Guest

AV Die mense het al met die beste oortuigings, en glad nie, “diep Bybels” met mocke gepraat maar NIKS het gehelp nie, hoop hy verstaan jou , goeie stukkie werk dankie

Doreen Stassen
Guest

Ons steur ons te veel aan die Mocke kerel met al sy aliasse. Ons moet hom totaal ignoreer, want dit kan mense soos hy gewoonlik nie hanteer nie. Se Vader in die Woord ook nie “wee die een deur wie die toorn ontvlam” nie?

P.J.
Guest

Hoor vandag op die Goddeloos of draadloos rsg, enof ander was dit nou brigadier Smith sê die weermag begin in die volgede week met `n volskaalse massa oefening reg oor Suid Afrika met lewindige amunisie op terrein gronde. Die rede is indien Suid Afrika sou ingeval word.

Dit sluit in vloot, lugmag, en gewone grondmagte.

Sover my kennis strek was so iets laas gedoen in die 1900`s

Is dit nog `n stukkie van die legkaart?

Korporaal
Guest

En die meeste mense in die weermag is terroriste!

Ant San
Guest

….. en daar sterf Gaddafi op onnatuurlike wyse!

Jurwey
Guest

Ek hoop dat de-klerk en sy ere gaste mooi kennis neem van die gadaffi ding!

Doreen Stassen
Guest

Ek dink die dood van Ghadaffi was nog genadig in teenstelling met wat op de Klerk wag. As ek hy is, drink ek noual ‘n gifpil. Hy gaan verseker nie ongeskonde verby die Geloftevolk kom nie!

Melanie
Guest
NS! Ek ken net ‘n handvol mense in ons dorp wat weet en belangstel wat aangaan die res, as jy praat van die 27ste en 28ste dan vra hulle “nou wat gebeur die 27ste en die 28ste” as jy dan vir hulle verduidelik wat aangaan dan se hulle maar hulle gaan Pretoria toe daardie naweek, hulle kanseleer nie hulle planne nie so ek dink hulle glo dit nie. Maar dan moet ek ook byse dis dieselfde vrou wat toe ek kwaad was oor daar so baie swartportegese in my Skoonma se kerk is vir my gese het, “Hi Melanie dis… Lees Meer »
KleinVrystaat
Guest

Laat my dink aan die eerste golf v/d tsunami-droom.
Vrede

KleinVrystaat
Guest

intresant dat die JL se planne soos n handskoen pas op JB/SvR se uitlegte.

Adriaan, gister ‘Teen die aand sal dit ligword’ (Zek 14:7) her-lees. Meer as 60% van 2000 se ‘voorspeeling/uitleg/ verhaal het of is besig om te re-aliseer.

Hoe het ons in die army gese; HKGK! Wonder of ons regtig besef wat ‘ons’ gaan tref.

Vrede

P.J.
Guest

Jammer, ek wil nie intjirp tussen jou en Adriaan nie, maar ek is nuuskierig, … gee my asb. `n bietjie meer agtergrond op jou eerste twee paragrawe JB/SvR uitlegte? 60% van 2000 se voorspellings?

KleinVrystaat
Guest

1 TJ dan Pta, dink dit was Johanna Brand (dalk O-Siener) wat die ‘nag v lang messe’ ook so uitgele het.

2 Grondbelasting, rykdombelasting, grondgryp ens. wat van die super-tronke, en ons weet nie wat in die myne aangaan nie, ek in elkgeval nie.
Vrede

KleinVrystaat
Guest

More almal, stil op die blog die naweek. Lyk my almal het n oefenlopie gehou.
Vrede

Eva
Guest
If it’s true I want to be a Lybian under Gaddaffi – maar Muammar Qaddafi wou nie langer met die NWO saamwerk nie. Dis waaroor dit gaan. Zimmetro — The media has successfully painted Gaddafi as a hard-core dictator, tyrant whatever you want to call him. However, the media as usual has also failed to show the kind, giving Gaddafi we never heard of. Gaddafi unlike most dictators I will refrain from naming them has managed to show his humane side, the very side we dream of seeing in other dictators who just talk and talk. I consider Libyans lucky… Lees Meer »
Eva
Guest

Aggenee,

Die blog gooi alweer die poste net waar hy wil.

rene
Guest

beteken dit iets dat gadaffi se lyk in ‘n yskas vertoon word?

KleinVrystaat
Guest

Hulle sal moet gou maak, senings wag vir daai kas.
Sies. ek’s lelik.
Vrede

wpDiscuz