Die Zuma Projek-Travelgate na die maan


Die landing van Suid-Afrika se eerste man op die maan het net so stil verbygegaan soos ’n plaasmoord of die verkragting van ’n blanke meisie op pad skool toe. En om die een of ander rede het dit nie eens Beeld óf Rapport se bladsy vier gehaal nie. Miskien het pres. Jacob Zuma se bekendmaking Read More


As die oproep weerklink


Oor die afgelope jare het ons dikwels gehoor van mense wat baie interssante en besonderse drome gehad het. Maar meestal was die betekenis daarvan moeilik te verklaar. Hierteenoor was drome wat in die Bybel opgeteken is, duidelik en spesifiek en het dikwels ‘n profetiese boodskap gehad. So lees ons bv. van die Farao in Egipte Read More


Bloedrivier-Lichtenburg Perde Kommandorit


Die besetting van die Kaapkolonie deur Brittanje in 1806 was ook die begin van ‘n ewigdurende vyandskap tussen Emgelsman en Hugenoot − die latere Grensboer en Voortrekker, wat uiteindelik aan die Boervolk geboorte sou gee. Die Empire se haat vir die Boervolk sou met die jare net vererger.


Ebola: die gees van verskrikking?


In die laat negentigerjare  het ons ‘n “profetiese”? droomgesig van ‘n dame in Lusaka, hoofstad van Zambië ontvang. (Ons het ongelukkig nie die datum aangeteken nie, maar dit kort daarna in Die Vaandeldraer gepubliseer). In die droom het sy gesien hoe vragmotors vullissakke waarin lyke gestop was aan die buitewyke van Lusaka aflaai, terwyl ander Read More


Obamacare — afskop vir 666


Sedert pres. Barak Obama se “Bekostigbare Gesondheidsplan” (Obamacare) in 2010 op die wetboek geplaas is, was daar nog nie ‘n dag dat Amerikaners nie hand en tand daarteen geveg het nie. Die vraag is hoekom baklei teen ‘n skema wat vir “almal” net voordele inhou? Of is daar ‘n dalk rot in die meelsak? Die Read More


Profete en Profesieë (Deel II)


Baba Vanga Vangelia Pandeva Dimitrova, beter bekend as Baba Vanga, was ‘n blinde Bulgariese mistikus en kruiedokter. Volgelinge en dissipels van haar het geglo sy beskik oor verskeie bonatuurlike gawes. Vanga self het beweer hierdie is toe te skryf aan onsigbare kreature wat daagliks in haar teenwoordigheid was. Deur hulle het sy feitlik die hele Read More


Profete en Profesieë (Deel I)


Hieronder volg ‘n aantal bekende en minder bekende profesieë oor gebeure aan die einde van die tyd. Hoeveel waarheid in enige iets hiervan steek sal net genoeg tyd aan ons kan openbaar.


Afgode


‘n Kort maar uitstekende video deur SkitGuys wat die konsep van afgode en afgodediens verduidelik.


Denver-lughawe: ‘n Vrymesselaar en NWO paleis


Die Denver-lughawe is in 1995 voltooi as ‘n plaasvervanger vir die destydse Stapleton-lughawe. Die oorspronklike kosteberaming vir die projek was ongeveer $1.7 miljard, maar verskeie vertragings, klaarblyklike swak beplanning, onpraktiese ontwerpe asook verskeie ander kontroversiële redes het die kostes uiteindelik opgeskuif na $4.8 miljard. In media bronne is die konstruksie van die lughawe destyds bespreek Read More


Orkaan Sandy: As die beskawing steier


Dit vat duisende jare om ‘n beskawing op te bou, maar een enkele katastrofe is genoeg om dit binne minute of selfs sekondes feitlik terug te slinger in die steentydperk. Ons het dit gesien nadat die orkaan Katrina in Auygustus 2005 oor New Orleans beweeg het. Altesaam 1,836 mense het in die orkaan en vloed Read More