Die gety is besig om te draai!


Onthou u nog toe FW de Klerk sy lyf profeet gehou en met basuingeklank daar in die vroeë negentigs aangekondig het hoe hy Suid-Afrika ‘onomkeerbaar’ gaan verander; nou skrik hy skielik vir sy eie mismaaksel, want nou is die gety aan die verander, die wiel besig om te draai en sy onomkeerbare Judaskus word voor Read More


Die NG Kerk buig en bid vir baas Julius


Die NG Kerk staan op die oomblik voor die grootste krisis in sy hele bestaan. Sedert die tagtigerjare is hy al besig om lidmate in ‘n onophoudelike stroom te verloor. En skaars ‘n dekade  later, in 2008, het nagenoeg 80 000 NG Kerk lidmate reeds voet in die wind geslaan, en was meer as 12 Read More


Die Beplande Rewolusie is aanstaande


Die Suidlanders het ‘n tydjie gelede ‘n insiggewende artikelreeks (Beplande Rewolusie) op hulle webtuiste geplaas. Inligting wat ons ontvang het, bevestig nie net wat in die artikels bekend gemaak is nie, maar ontbloot ook die verraderlike wyse waarop bedenklike liberale groeperinge ware behoudende regsgesindes valslik verbind het aan politieke misdade wat deur die ANC regime Read More


Solidariteit, die Skepper se verordeninge en verregses


’n Persoon war homself Kood noem, lewer die volgende kommentaar op ons forum: Adriaan ek is ook ’n boer maar jy hou jou so f*&^$^n slim en se almal sleg – met verwysing na Afriforum – nou se jy vir my as ’n boer en gatvol vir die land wat moet ons doen… gee ’n plan en vergeet Read More


Die NFL-afgod skeur wit en swart in Amerika


Die artikel “Ons is ‘n veragtelike volk” het heelwat uiteenlopende reaksie uitgelok. Ons weet daar is volksgenote wat lankal reeds na ons hulpbehoewendes omsien; dan is daar diégene wat onmiddellik hulp aangebied het – selfs ‘n vriend in Australië het fondse oorgeplaas vir die Sonskynhoekie-plakkerskamp. Ons kontak by Sonskynhoekie vra dat ons almal moet bedank Read More


Angus, die kerk en die dor bene


Ons het op 8 Mei op ons Facebook die volgende gesê oor Angus Buchan se “Its Time”-biddag op Wildeals-Kloof naby Bloemfontein: “Angus Buchan het gekom en Angus Buchan het gegaan en daar was wind en daar was sonstrale…” Maar daar het dit geëindig. Die miljoen gebede vir reg en geregtigheid, vrede en hoop het op Read More


Die ewige konflik tussen wit en swart


Wit is die insluiting van alle sigbare kleure. Swart is die afwesigheid van alle sigbare kleure. Swart is nie ‘n kleur nie, want dit is die afwesigheid van alle kleure. Swart was nie net in die Bybel nie, maar ook in die sekulêre wêreldgeskiedenis nog altyd ‘n simbool of voorstelling van die bose. Fisici het Read More


Swart wolk oor Coligny


Die land het in die afgelope paar maande progressief in ’n toestand van feitlik totale anargie verval. Statistiese gegewens toon dat daar net hierdie jaar reeds sowat 3 000 voorvalle van onrus landswyd was – dit sluit in stakings, padblokkades, betogings, die verminking van blankes se diere en die plundering en verwoesting van blankes se besighede Read More


Angus Buchan en die Siener


Ons verneem dat Siener se ‘vriendelike Ingelsman’, oom Angus Buchan, (in Afrikaans lees dit oom Angus Bakhand) gereedmaak om op 22 April buite Bloemfontein een miljoen gebede op te stuur na die Troonkamer om te pleit dat FW de Klerk se beloofde paradys tog nou ’n werklikheid moet word, want niemand kan dit meer in Read More


Esegiël, Siener en Trump


Ons lees in Esegiël 37 dat God die profeet na ’n laagte geneem het wat vol dor bene was en waar Hy die profeet bevel gegee het om oor die bene te profeteer sodat hulle weer lewendig kan word.