Jakob en Esau, of die Boer en die Jood


In Genesis 25 lees ons van Rebekka wat aan twee nasies geboorte sou gee; twee nasies wie se paaie dwarsdeur die geskiedenis byna parallel sou loop, maar die een sou die duisternis verteenwoordig en die ander die lig. Die vraag is nou: wie is hierdie twee nasies? Gen. 25:21-27: “En Isak het die HERE gesmeek Read More


Die wit padda kook-tydperk


(dit is reeds 25 jaar gelede beplan) Dis geen geheim nie dat die Kommuniste hulle optrede lank vooruitbeplan. Cyril Ramaphosa en sy trawante het dit dan ook gedoen. Die meeste van ons is wel bewus van Ramaphosa se “padda-kook-metode”, maar hoeveel van ons is bewus daarvan dat hy ’n tydperk daaraan gekoppel het, nl. 25 jaar? Read More


Eskom se geldsake duister


Die Suid-Afrikaanse goud- en platinummyne is gewaarsku dat massiewe werkverliese kan volg weens die tariefverhoging van Eskom. Daar is ook kommer dat dit ‘n groter impak op die bedryf as geheel kan hê. Die bekende ekonoom Mike Schüssler, het gesê dit is nie net werknemers wat hul werk gaan verloor nie, maar ook ander spelers Read More


Siener en die huidige wêreldgebeure


Verdeel en heers Die grootste euwel vandag op aarde is tweestryd en die direkte gevolg daarvan verdeeldheid. Dit oorheers ons hele bestaan. Ons is gedurig in ‘n verbete tweestryd met mekaar gewikkel. En alle slegte dinge en ellendes wat wat ons oorkom, is ‘n direkte uitvloeisel daarvan. Dink maar aan egskeidings, twiste, onderlinge onenigheid, haat Read More


Die boodskap van Geloftedag vir ons volk


Vanjaar herdenk ons die Slag van Bloedrivier weer op ‘n Sondag – die dag waarop dit oorspronklik plaasgevind het. Hierdie besondere dag het vir ons as volk nog steeds ‘n besonderse boodskap, wat ook opgeteken staan in Psalm 81:8 – “In die nood het jy geroep (ná Bloukrans, Moordspruit en Weenen), en Ek het jou uitgered; Read More


Siener se gebeurelyn vir ons dag


Ons staan nou voor ‘n tydperk in ons geskiedenis soos ons miskien laas met die Tweede Vryheidsoorlog beleef het, en daar is bitter min verskil.


Die Gety het Gedraai


Adv. P.J. Pretrius (die skrywer van Volksverraad)  en Adriaan Snyman het saamgespan om Die gety het gedraai te skryf. Dit handel hoofsaaklik oor die profetiese vooruitsigte wat Siener van Rensburg vir ons dag en tyd vir die wêreld en Suid-Afrika voorspel het. Die gety het gedraai, is ‘n boodskap van hoop en dit voorspel ook ‘n heel nuwe toekoms Read More


Boereoorlog — begin van Engeland se ondergang


Vandag  presies 119 gelede op 11 Oktober 1899 om 17.00  het Engeland in alle erns met sy stryd begin om die Boervolk finasal uit te wis. Maar dit was ook die begin van sy eie ondergang.


Ek sal jou lot voor jou oë verander


Huldeblyk aan Siener se volk – ’n uittreksel uit “SIENER – Die gety het gedraai“, wat eersdaags verskyn) In Genesis 2:5 lees ons dat nadat God die hemel en aarde geskape het, was daar nog geen struike en plante in die veld nie en dit het ook nog nie gereën nie, want daar was niemand Read More


‘Jesus’ ‘n skepping van die Rooms-Katolieke Kerk?


Die afgelope tyd word daar op hierdie forum intens gesprek gevoer rondom die persoon van Jesus Christus (Yashua Messiah). Sommige deelnemers beweer dat alle verwysings na Hom in die OT in der waarheid betrekking het op Israel, en dat Hy niks anders is as ’n skepping van die Rooms-Katolieke Kerk nie.  Ander staan weer vas Read More