Woolworths steier onder blanke weerstand

November 22nd, 2012 by
14 kommentare | Lees kommentare
© 2017 Vaandeld Uitgewers

Wat sê ons mense oor Woolworths wat voortaan nie meer blankes in diens gaan neem nie, en wat is die uitwerking? Kyk net wat kan gedoen word as daar weerstand is. Dis nou amper Kerstyd en ons kan Woorworths nog lekker bykom.

Hulle aandele het met 9% geval in 2 dae. Baie mense het vinnig hulle aandele verkoop en daarmee Woolworths se probleem net groter gemaak. Dit beteken ook dat Woolworths se gekapitaliseerde waarde met 9% verminder het. Aandeelhouers voel dit ook en verkoop aandele dat dit gons.

R50.6 milj se aandele is op een dag alleen verkoop in 902 000 transaksies.

Dit lyk werklik asof hierdie saak opslae maak – weliswaar nie in die koerante nie. In die noorde van Pretoria is daar groot woelinge en verlede week het studente en ander personeel en vriende van Aros die WW-winkels in die omgewing toegesak en elkeen het afsonderlik die winkels binnegegaan, ‘n trollie vol allerlei goed gelaai, met hulle “bondgenote” ‘n argument ten aanhore van almal aan die gang gesit, wat daarop uitgeloop het dat hulle kliphard vir almal om te hoor, verklaar het dat hulle nooit weer by WW gaan koop nie. Een van die takke moes hulle deure sluit soveel trollies vol kos en klere en allerlei ander goedere het by die kasregisters gestaan, almal tot oorlopens toe vol.

Uit ‘n ander bron: Saterdagoggend het ek my beskeie deeltjie bygedra en my kleindogter saam met my geneem na ‘n koswinkel van WW en allerhande duur, bederfbare kos in die waentjie gelaai. Toe ons by die kasregister kom, het ek die dame agter die toonbank gevra of sy Afrikaans kan praat. Toe sy dit ontken het ek ook hardop verklaar dat hulle mos die winkel is wat diskrimineer teen die Afrikaners en ook nie aan blankes werk wil gee nie. Sy het heftig enige kennis daarvan ontken, waarop ek haar verseker het dat ek weet dat sy baie goed weet waarvan ek praat en my trollie (wat seker ongeveer R3000 se kos in gehad het) net daar gelaat en geloop. Moet sê, vir my as volwassene was dit regtig nie aangenaam om soiets te doen nie, maar in hierdie geval het ek gevoel ek kan nie terugsit en niks doen nie!

Ons verneem ook dat ‘n manspersoon by ‘n winkel ingegaan het en grimeermiddels soos lipstiffies , blosser , oogskadu, ens. (wat almal in klein houers verpak is) deurmekaar in ‘n groot trollie gegooi. Ek is oortuig dat dit die personeel ure sou neem om dit alles uit te sorteer. As nog ‘n paar sulke dinge gaan plaasvind, is ons seker dat die winkel sal moet plan maak.

Ongelukkig het dit nog nie deurgesuurdeeg na die hele land toe nie, maar miskien kan meer mense aan hierdie aksie deelneem met verreikende gevolge vir blankehaters soos Woolworths.

Dit wil voorkom uit wat met Woolworths gebeur het die grootste ondersteunersbasis van blankes  afkomstig is.  Hoe dit ook al sy, enige wegbly-aksie kan deur geen besigheid bekostig word nie en sal elke sakeman deeglik van die protesoptrede kennis móét neem.   Ander kettinggroepe sal graag Woolworths as mededinger wil uitskakel, al is dit net in die blanke voorstede.

Ons vertrou net dat mense die druk sal bly toepas totdat dit werklik effektief is, want as die blanke werker vir Woolworths minderwaardig is, waarom moet ons hulle dan help om ons te onderdruk?

Ons Kommentaar: Woolworths ontken glad nie dat hulle net swartes nou aanstel nie. Ons het die koopkrag om Woolworths (en enige ander anti-blank organisasie) op sy knieë te bring!
Hierdie episode het bo alle twyfel bewys wat kan gedoen word as ons besluit om saam te staan.

Sela!

Sorteer volgens:   nuutse | oudste | gewildste
Beyers Hauptfleisch
Guest
Aan almal wat die naweek by Woolworths hulle voele gaan meet het: Dis een ding om `n maatskapy te boycott, maar `n ander om opsetlik skade aan te rig aan `n komersieele entiteit. Julle maak my skaam, en julle maak my naar. Vaandel uitgewers noem die artikel: “Blanke sukses teen Woolworths”. Hoe was dit `n sukses? Ons het gewys dat opgevoedte ouers en hulle kinders met kos kan mors in `n land waar mense doodgaan van die honger. Goeie werk idiote. Die artikel skrywer het verder gegaan om te se dat hy nie by `n plek kos sal aankoop mits… Lees Meer »
Carl Muller
Guest

Ditto!

PietJan
Guest
Ja, slegs Chinese en Jode is vir my belangrik, Ja duidelik, Hauptfleisch, klink Edomities. maar `n massa aksie om opsetlik skade te doen is iets heeltemal anders Laat my wonder, het jy dieselfde snert kwyt geraak op Cosatu se webwerf nadat dit aan die lig gekom het hulle het busse vol van jou gunsteling troeteldiere aangery om hoofsaaklik blanke eiendom brand te steek? En dit soos jy sê … in `n land waar mense doodgaan van die honger. Daarom draai ek jou eie woorde terug… Hoe is jou aksies enigstens anders? Het jy geweet dat Woolworths reg oor die land… Lees Meer »
Carl Muller
Guest

Volgens kjou taal klink jy soos ‘n wit Kaffir. Onthou dit staan vir ongelowige.

KleinVrystaat
Guest

Wonder wat is die aap se siening oor die skade wat die eersdaagse oorlog gaan aanrig aan sy onmense.
Skrif se: antwoord die dwaas nie na sy sotheid nie.
Lekker dag Boere

Johanvw
Guest
Ek kan net lag vir die simpel liberale wetter!Hulle is almal so oppervlakkig en soos glas.Ek se jou ,hulle neem standpunte in teen enige aksie van die Boere Afrikaner en veroordeel dit skaamteloos. Die Stuk gemors, wonder wat gaan hy doen wanneer alle hel los gebars het. En die land is in n burger oorlog.As die swart diere in jou erf storm oppad na jou deur, maak hoop en verwelkom jou mede broers in jou huis. En selfs wanneer die bloed van jou geliefdes jou vloere bevlek en van jou mure afloop …selfs dan sal die Beyers vent se oe… Lees Meer »
Sonia
Guest
Ek wil net sê dat mense wat hulle self Christene noem en die Naam van God in hulle kommentaar sit om te wys hoe Christelik hulle is, moet maar weer teruggaan Bybel toe. As jy die gesindheid van Christus het sal jy nooit, ooit, enige mans “gemors” noem nie. Dit wil nie sê dat ek met die persone wat liberaal-gesind is, saamstem nie, inteendeel, ek is baie afrikaans en baie trots daarop en baie patrioties daaroor. Ek wil ook noem dat Pick ‘n Pay en Checkers, Game en die Sparre ook maar nie witmense in diens neem nie – hulle… Lees Meer »
Johan
Guest

Julle liberale wetters se dag kom nader en nader, en dan doef is julle in julle m@er in. So Beyers, jy is gewaarsku. Gaan praat eerder op naspes se blog.

PietJan
Guest
Sonia, Met verwysing na om iemand `gemors` te noem en die Christus gesindheid. Die persone met wie Christus in die volgende teks praat kan ook maar gemors genoem word met Goddelike goedkeuring; Mat 23:33 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug? Sonia en dan met verwysing na waar jy praat van die Christus gesindheid wat nie geweld en vernielsugtig is nie die volgende… Luk 12:49 Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was! Psa 72:4 Hy sal aan die ellendiges van die volk reg verskaf,… Lees Meer »
PietJan
Guest

`Moontlike` BAIE BELANGRIKE INLIGTING !!

http://www.whitenationnetwork.com/paper/archives/7126

Carl Muller
Guest

Skaam my wanneer Afrikaners so optree. Sies. Daar word altyd gesê hoe swak die swartmense optree maar hier is hierdie mense is dieselfde. Wys jou net dat velkleur jou nie ‘n beter mens maak nie.

PietJan
Guest

Carl Muller.. .. .. .. .. .. .. ..

Ek sien soos Elia daarnaa uit om jou by Kison te ontmoet!! !! !! !! !! !! !! !! !!

wpDiscuz