Dié drie plae kan Suid-Afrika doodbloei


Tot vandag toe vind geskiedskrywers dit onverklaarbaar waarom die Portugese seevaarders (‘n Rooms-Katolieke volk) baie jare lank vol ondernemingsgees heen en weer om die Kaap gevaar engeland het om vee te ruil en vars water in te skeep, sonder om dit eers te oorweeg om hier ‘n nedersetting te begin.


Nuwe Wêreldorde se Plan vir Suid-Afrika


Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel.


Die Krimoorlog, Turkye en Rusland


Daar word die afgelope dae druk in die korporatiewe media en veral op sosiale media gepraat van die moontlikheid dat ons ons op die vooraand van die Derde Wêreldoorlog bevind. En miskien is dit nodig dat ons ook ‘n slag in diepte daarna kyk. Baie van wat hier gesê word, is miskien al aan u Read More


Anti-rassisme, anti-apartheid, gays – die 3 pilare van die NWO Kerk


Die hedendaagse Kerk dra geen kennis meer van die drie pilare waarop die Skrif berus nie, nl.  die 10 Gebooie, die Verbonde en Kájafas se profesie dat “één man (ons Heiland)  vir die volk sou sterwe. En nie alleen vir die volk nie, maar ook om die verstrooide kinders van God tot ‘n eenheid saam Read More


Suid-Afrika: die nuwe Kanaän?


Die liberale digter en skrywer, Tom Gouws, is nie net ‘n opperste vyand van die Boervolk nie, maar het ook ‘n ewige hekel in Siener van Rensburg se gesigte. Ek haal hom aan: “Ons weet wat met die Boeremag gebeur het, en waar hulle hulle nou bevind. Bloot op grond hiervan moes al die goedgelowige Read More


Die Gelofte-belydenis


Op Woensdag 16 Desember 2015 sal die wat daartoe geroep is, die nasate van die Trekvolk, nie net weer die Gelofte aflê nie, maar daardie dag ook as ‘n Sabbatdag deurbring, terwyl die wat nie daartoe geroep is nie, Versoeningsdag saam met die vyand sal vier.


Huldeblyk aan volksmoeder en haar kind


Vandag presies 116 gelede het die Tweede Vryheidsoorlog begin (11 Oktober 1899.) En byna drie jaar lank het ‘n handjievol “agterlike kruisband- en velbroekdraers” (Lord Roberts se woorde) die magtige Briste Empire só rondgejaag en verrinneweer dat die einste Roberts die vernedering nie langer kon verduur nie en op 8 Junie 1900 besluit het om Read More


Daar is drie wat getuig in die hemel


Ek glo nie ons as aarsdse skepsels sal ooit met ons beperkte menslike verstand eers naasteby ‘n begrip kan vorm van die aard, wese, karakter en persoonlikheid van die Almagtige Skepper, of sy Seun óf die Heilige Gees nie. Wat ons in die Skrif van Hulle lees, is maar ‘n flou afskynsel van die werklikheid. Read More


Jihad – Europa se nagmerie begin


Ons het oor die naweek inligting geplaas wat ons ontvang het in verband met die instroming van derduisende immigrante in Europa en dat dit eintlik maar ‘n Moslem-skelmstreek is om Europa te beset. Die twee berigte wat hieronder volg, is ‘n bevestiging daarvan.


Neef Rudolf, hoor die kiewiete…


Op 5 Aug. verlede jaar het ons al gesê dat ‘n wêreldwye waansin die mensdom beetgepak het; en sedertdien het niks verander nie — inteendeel, dit vererger net by die dag! Oraloor heers daar meer onsekerheid, meer vrese, angs, smart, pyn en lyding; sien ons meer geweld. chaos, anargie en ‘n wolk van duisternis oor Read More