Winnie Mandela en die professieë


Hierdie artikel is gebaseer op ‘n video-snit wat deur ‘n volksgenoot op Youtube vrygestel is. My opregte dank aan hom vir hierdie insiggewende bydrae; relevante inligting is, waar nodig, deur my bygevoeg. Ek wil dan ook net ter aanvang beklemtoon dat alhoewel dit wat hier gesê word, heelwat raakpunte het met Siener, Johanna Brandt en Read More


Die aartshertog en die spioen: gaan die geskiedenis homself herhaal?


Op 28 Julie 1914 was aartshertog Franz Ferdinand troonopvolger van Oostenryk en sy vrou Sophie op pad na Sarajewo. In Franz-Josef-Strasse word hulle deur ‘n lid van die Swarthand-bende, Gavrilo Pricip, doodgeskiet.


Die gety is besig om te draai!


Onthou u nog toe FW de Klerk sy lyf profeet gehou en met basuingeklank daar in die vroeë negentigs aangekondig het hoe hy Suid-Afrika ‘onomkeerbaar’ gaan verander; nou skrik hy skielik vir sy eie mismaaksel, want nou is die gety aan die verander, die wiel besig om te draai en sy onomkeerbare Judaskus word voor Read More


Die NG Kerk buig en bid vir baas Julius


Die NG Kerk staan op die oomblik voor die grootste krisis in sy hele bestaan. Sedert die tagtigerjare is hy al besig om lidmate in ‘n onophoudelike stroom te verloor. En skaars ‘n dekade  later, in 2008, het nagenoeg 80 000 NG Kerk lidmate reeds voet in die wind geslaan, en was meer as 12 Read More


Die Beplande Rewolusie is aanstaande


Die Suidlanders het ‘n tydjie gelede ‘n insiggewende artikelreeks (Beplande Rewolusie) op hulle webtuiste geplaas. Inligting wat ons ontvang het, bevestig nie net wat in die artikels bekend gemaak is nie, maar ontbloot ook die verraderlike wyse waarop bedenklike liberale groeperinge ware behoudende regsgesindes valslik verbind het aan politieke misdade wat deur die ANC regime Read More


Solidariteit, die Skepper se verordeninge en verregses


’n Persoon war homself Kood noem, lewer die volgende kommentaar op ons forum: Adriaan ek is ook ’n boer maar jy hou jou so f*&^$^n slim en se almal sleg – met verwysing na Afriforum – nou se jy vir my as ’n boer en gatvol vir die land wat moet ons doen… gee ’n plan en vergeet Read More


G A Watermeyer: sy visioen van Atlantis se verdwyning


Die bekende Afrikaanse digter Godfried Andreas Watermeyer is op 15 Oktober vanjaar presies 100 jaar gelede op die plaas Spitskop in die distrik Middelburg in die Noordoos-Kaap gebore. Hy sterf op 4 Junie 1972 aan ’n hartaanval in Johannesburg. Op twaalfjarige ouderdom word hy ernstig beseer wanneer ’n perd op hom val. Die nagevolge van Read More


Die NFL-afgod skeur wit en swart in Amerika


Die artikel “Ons is ‘n veragtelike volk” het heelwat uiteenlopende reaksie uitgelok. Ons weet daar is volksgenote wat lankal reeds na ons hulpbehoewendes omsien; dan is daar diégene wat onmiddellik hulp aangebied het – selfs ‘n vriend in Australië het fondse oorgeplaas vir die Sonskynhoekie-plakkerskamp. Ons kontak by Sonskynhoekie vra dat ons almal moet bedank Read More


Ons is ‘n veragtelike volk


Siener het na afloop van die Driejarige Oorlog in 1902 ’n gesig gehad van ’n ‘klein kaffertjie’ (m.a.w. hy was nog ‘klaas’) wat uit die aarde opkom, en in die verre toekoms tot ’n ‘magtige’ kryger uitgroei (daardie ‘klaas’ het nou ‘baas’ geword). Maar dis nie al nie – hy sou ook die wapen teen Read More


Angus, die kerk en die dor bene


Ons het op 8 Mei op ons Facebook die volgende gesê oor Angus Buchan se “Its Time”-biddag op Wildeals-Kloof naby Bloemfontein: “Angus Buchan het gekom en Angus Buchan het gegaan en daar was wind en daar was sonstrale…” Maar daar het dit geëindig. Die miljoen gebede vir reg en geregtigheid, vrede en hoop het op Read More