groepe gewapende polisie

Polisiestaat is hier!


Ongeveer 2500 Militêre standaard pantser voertuie is onlangs aan die Amerikaanse Polisie oorhandig. Dit wil vookom of die Amerikaanse polisie al hoe meer soos die weermag lyk. Net laasjaar het die DHS (Department of Homeland Security) meer as 450 miljoen rondtes ammunisie aangekoop en daar is nou onlangs beslis op ‘n verdere 750 miljoen rondtes. Read More


Vleislose sameswering


Daar word beraam dat waterskaarste wêreldwyd ‘n geweldige impak gaan hê op voedselproduksie teen 2040 en moontlik sal mense stelselmatig moet oorgaan na ‘n vegetariese leefwys. Tans bestaan sowat 20% van die mensdom se dieet uit proteiene van dier-produkte maar om die huidige bevolkingsgroei te handhaaf teen 2050, sal hierdie vebruik moet daal na 5%.