Boodskapper van God


Na 10 jaar verskyn daar nou ‘n heel nuwe hersiene uitgawe van Boodskapper van God. Hierdie biografie van die Boereprofeet en sy merkwaardige gesigte is die mees volledigste nog in Afrikaans en beslaan 545 bladsye. Die visioene en gebeure waarop dit betrekking het is in chronologiese volgorde geplaas wat die lees daarvan vergemaklik; heelwat van Read More


Profete en Profesieë (Deel II)


Baba Vanga Vangelia Pandeva Dimitrova, beter bekend as Baba Vanga, was ‘n blinde Bulgariese mistikus en kruiedokter. Volgelinge en dissipels van haar het geglo sy beskik oor verskeie bonatuurlike gawes. Vanga self het beweer hierdie is toe te skryf aan onsigbare kreature wat daagliks in haar teenwoordigheid was. Deur hulle het sy feitlik die hele Read More


Profete en Profesieë (Deel I)


Hieronder volg ‘n aantal bekende en minder bekende profesieë oor gebeure aan die einde van die tyd. Hoeveel waarheid in enige iets hiervan steek sal net genoeg tyd aan ons kan openbaar.


Afgode


‘n Kort maar uitstekende video deur SkitGuys wat die konsep van afgode en afgodediens verduidelik.


Denver-lughawe: ‘n Vrymesselaar en NWO paleis


Die Denver-lughawe is in 1995 voltooi as ‘n plaasvervanger vir die destydse Stapleton-lughawe. Die oorspronklike kosteberaming vir die projek was ongeveer $1.7 miljard, maar verskeie vertragings, klaarblyklike swak beplanning, onpraktiese ontwerpe asook verskeie ander kontroversiële redes het die kostes uiteindelik opgeskuif na $4.8 miljard. In media bronne is die konstruksie van die lughawe destyds bespreek Read More


Orkaan Sandy: As die beskawing steier


Dit vat duisende jare om ‘n beskawing op te bou, maar een enkele katastrofe is genoeg om dit binne minute of selfs sekondes feitlik terug te slinger in die steentydperk. Ons het dit gesien nadat die orkaan Katrina in Auygustus 2005 oor New Orleans beweeg het. Altesaam 1,836 mense het in die orkaan en vloed Read More


Boervolk teen die Nuwe Wêreld Orde


Die industriële rewolusie het in die 18de en 19de eeu ‘n geweldige impak gehad op die ideologieë van ‘n Eenwêreldregering. Ontwikkelings in verskeie gebiede soos fisika, chemie, wiskunde en metalurgie het die fondamente gelê vir die 20ste eeu, asook die moontlikheid en potensiaal van wêreldheerskappy. H.G. Wells, ‘n lid van die “Fabian Society”, meld onder Read More


Anti-depressant Prozac

Die hel en ontvlugting van Anti-Depressante


Bykans 2000 jaar gelede het die Messias die hande op Sy volk gelê en hulle genees van allerhande siektes, kwale en selfs die dood. Hy het mense gesond gemaak wat destyds en vandag ‘ongeneesbaar’ is, en hy het dit gedoen sonder om Sy volk een enkele penning te vra.


Zuma&Zille

Ope vraag aan alle liberale: Wat is julle voorstel vir ‘n oplossing?


In ‘n artikel in Rapport van 27 Sept. 2012 het ‘n sekere Abel Pienaar ‘n mooi opstelletjie geskryf waarin hy ‘n oplossing vir vandag se probleme in die land aan ons voorlê.  Hy vra onder meer die vraag: “Hoe sou ‘n meer menslike samelewing lyk, wat in harmonie leef? Is dit ooit vir ons moontlik Read More


Geneties Aangepaste koeimelk ontwikkel vir borsvoedmelk


In ‘n poging om alternatiewe bronne vir borsvoedmelk te ontwikkel, asook die verryking van bestaande babamelk het  ‘n span wetenskaplikes onder leiding van Professor Ning Li, die eerste suksesvolle kombinering van menslike gene met koei in ‘n eksperiment uitgevoer. Daar is tans nog heelwat kritiek oor die swak gehalte van “formulemelk” (babamelk); en hierdie nuwe Read More