VaandelHoof
 
publikasies
 
Line
Grad Left

Nuwe Publikasies

Gewone Publikasies

Kort Publikasies

Apokriewe Boeke

Multimedia

Vaandeldraer

Grad Right
     
 
 
 

SIEN BESTELLINGS

 
 
 
 
 
DIE VAANDELDRAER
 
 

‘n Maandelikse nuusbrief met artikels en foto’s wat die gewone man op straat nooit in sy koerant sal lees nie.

Oor die jare was daar talle berigte in Die Vaandeldraer wat so presies in die kol was dat selfs oudpres. Nelson Mandela gereeld daarvan kennis geneem het. Ons noem net enkele voorbeelde:

 
 
  • Plaasboere is haarfyn vertel waarvoor hulle op die uitkyk moes wees om te weet of daar ’n aanval op hulle plaas beplan word en hoe lank (weke en dae) dit nog kan duur voordat die aanval plaasvind.
  • Ons lesers is ingelig oor ’n geheime dokument wat Mandela in 1990 in Rusland gekry het en waarin die hele Uhuru-plan beskryf word en hy opdrag gekry het om te sorg dat (onwettige) immigrante uit Afrika hulle rondom ons dorpe en stede moet huisves
  • Meer as twee jaar nadat ons gewaarsku het dat Koeberg ’n tweede Tsjernobil kan word, het Eskom eers erken hy het probleme met die twee Koeberg-kernreaktors, en
  • Ons het reeds in 1998 voorspel dat Johannesburg binne afsienbare tyd deur ontsaglike kragonderbrekings geteister sal word. Nou is dit ’n daaglikse verskynsel, en  kan die regering niks meer doen om te keer dat hy binne twee jaar nie meer krag sal kan voorsien nie.


 

Beste van die Vaandeldraer ( Deel II) -R45

Intekenfooi vir 1 jaar (Suid-Afrika) - R145

Intekenfooi vir 1 jaar (Namibië) - R165

Enkel eksemplaar - R10

 
 
 
 

 

 

 
 

 

Vaandel Uitgewers is reeds sedert 1992 besig om (ondanks groot teenkanting) soveel moontlik mense met kennis en die waarheid te bewapen.

Ps. 145:18: Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid.

e-pos/e-mail mailto:info@vaandel.co.za

 

 
Gradient  
BotRight