17 Jaar gelede voorspel deur Roger Teale

February 2nd, 2011 by
11 kommentare | Lees kommentare
© 2017 Vaandeld Uitgewers

In November 2007 het MI6 (die Britse Geheime Diens) in ’n vertroulike dokument al die buitelandse ambassades in Suid-Afrika gewaarsku om, wanneer Mandela sterf en begrawe is, onmiddellik ná afloop die begrafnis, die land te verlaat, aangesien alle lughawens dan gesluit gaan word; en slegs persone wie se name op Mandela se begrafnislys verskyn, sal die land kan verlaat.
Reeds 13 jaar tevore (op die aand van 4 April 1994) het ’n Amerikaanse profeet, Roger Teale, dit in Durban voor ’n groot gehoor voorspel. Hy het Suid-Afrikaners soos volg gewaarsku:

“Wees voorbereid op die geweld wat sál uitbreek…Bloed gaan in die strate loop…Alles in die land sal afgebrand word…Ek kan in die moeilikheid kom deur dit te sê, maar ek gee nie om nie, ek is reeds tot by my ore in die moeilikheid…Hulle sal al julle lughawens sluit…Dit sal gesluit wees vir álmal, behalwe hulle wat toegang het op grond van verdienste, herkoms, outoriteit, ens. Maar as jy nie ’n nommer het nie, as jy nie op hulle naamlys verskyn nie, sal jy nie die land mag verlaat nie…”

Roger Teale sou nog in vier ander groot stede sy “profetiese waarskuwing” bring, maar twee persone van die Intelligensiediens het hom die volgende oggend in sy hotelkamer besoek en beveel om die land onmiddellik te verlaat.

( Die volledige boodskap van sowat 60 minute, is op DVD by Vaandel Uitgewers beskikbaar teen R70 (alles ingesluit).

Sorteer volgens:   nuutse | oudste | gewildste
Doreen Stassen
Guest
Mense in Suid Afrika wat nog gedink het die Suidlanders het die kat aan die stert beet, word aangeraai om solank te begin pak. Hulle (die wereld) is ook in ‘n verwarring. Die bloed gaan nie vloei as hy dood is nie, maar NA sy begrafnis. Vir die wat nog niks bymekaar gemaak het en ‘n veilige plek het om heen te vertrek nie, is dit haas te laat. Ons volk bloei alreeds met al die moordenaars wat op ons losgelaat is in 1994, sonder lisensies of permitte, is vir hulle gese, moor voor die voet, en dit doen hulle.… Lees Meer »
Dogter van Juda
Guest
Hi Doreen Ons dank ook elke dag vir Vader dat Hy ons oë en ore oopgemaak het om sy volle waarheid te kan ontvang en geestelik is ons voorberei. Ons is Vader se brandwagte en dit is ons plig om almal soos ons (blank) te waarsku teen dit wat kom. Ons het altyd ons karavaan en waentjie reg gehad om net te hak sou dit nodig wees maar moet ek erken huidig staan alles leeg. Ons het weer mak geword. Ons is weer tans besig om alles weer reg te kry. Wat ons wel het is kos nood voorraad wat… Lees Meer »
Adriaan
Guest
Doreen en Dogter van Juda Ek het onlangs van ‘n oud-offisier in die Weermag verneem dat De Klerk reeds vóór sy inhuldiging as president (1989) opdrag van die CIA gekry het om Mandela om 2 uur Sondagmiddag 11 Februarie 1990 vry te laat. Die opening van die Parlement op 2 Februarie (2 = 1+1= elf) was ook hulle opdrag. Die syfer elf is ‘n baie sterk Vrymesselaarssimbool van vernietiging. Selfs in die Bybelse numerologie staan dit vir wanorde en disintegrasie. Daarenteen simboliseer 12 weer ‘n volmaakte regeringstelsel. Elf is 12 minus een wat wys dat daar van die volmaakte regering… Lees Meer »
Pieter
Guest

Elke beweging van die Suidlanders is op die internet beskikbaar, soos ook name, telefonnommers (wat dmv RICA ook adresse opspoorbaar maak) asook strategie en taktiek. Lees die ANC nie ook daar nie? Hoe kan jy wegkruip as almal weet waar jy dit gaan doen? SMS/e-pos word onderskep en gelees. Dit maak die hele vlug-oefening myns insiens onsinnig.

Wat van die derduisende ingeligte wittes wat so verarm is dat julle nie self kan beweeg nie. Gaan Suidlanders hulle net so agterlaat…………..???

Pieter
Guest
VAN MARIANNE IN DIE VSA…………. A man, named Scott, contacted me on my website, needing confirmation about an experience he had. He admitted he had led a secular life, not religious, up until recently. He has a dog that barks and hates everyone, he said. Scott was walking his dog, and a stranger approached him. The dog actually liked the stranger, which was a shock. The stranger greeted Scott and his dog and the dog wagged his tail, and wanted to stay with the stranger. This amazed Scott. The stranger then asked Scott if he knew it was already 2… Lees Meer »
Rynhardt
Guest

Mense,Mandela is lankal dood.Hy is lankal gebalsem en met die dubbelganger vervang wat rol van sy lewe speel terwyl die Anc almal speel soos n viool.Die kommuniste speel vir tyd en wag vir die regte tyd en geleentheid.

jurwey
Guest

ek is geneig om saam te stem, daar is baie van hierdie afrikaniste wat ook erken dat hy reeds gevrek het

Regina
Guest
Die hele land gaan ten gronde onder die ANC regering. Alles verval en almal lewe in uiterste ellende en daar is geen toekoms meer vir enige regdenkende mens in hierdie land van ons nie. Kan ons dit waag om Suid-Afrika nog ons land te noem? Wat gaan van ons kinders en kleinkinders word? Ons sal moet paraat wees en paraat bly en alles in ons vermoë moet doen om onsself te beskerm teenoor die aanslaë wat teen ons gaan kom. Dit lyk nie of daar lig sal kom in die donker tonnel van Suid-Afrika soos dinge nou op die oomblik… Lees Meer »
Willem
Guest

My stuiwer,
Daadwerklike geloof in Jesus Christus, Jahshua ons Messias, en in God ons Vader, tesame met die getroue bestudering van Genesis tot Openbaring en daaglikse gebed en danksegging, IS die voorvereistes vir elkeen van ons in hierdie tyd van stryd.
Sela

SC Wiid
Guest
Jesus self het by my gestaan in 1978 en met my gepraat oor wat gaan gebeur in SA. Ek haal baie kortliks aan. Hy het gese: “Ek gaan die huidige loop van die geskiedenis van die wereld DRASTIES verander”. Enigeen wat kennis dra van die geskiedenis van `78 tot nou kan dit net met een woord opsom en dit is “DRASTIES” VSA–Rusland, die Ooste China ens. In SA Swart / Wit Ook het Hy gese: “die rol van Dina moet nog vervul word” Jakob het 12 seuns en een dogter nl Dina gehad. Elkeen van die seuns het `n rol… Lees Meer »
Piet Jan
Guest

SC Wiid, ja, daai man wat by jou was in 1978 was reg, dinge het drasties verander, maar as jy hom weer sien, sê vir hom God sê….

Jer 30:11 …Want Ek sal ‘n einde maak aan al die nasies waarheen Ek jou verstrooi het; maar aan jou sal Ek geen einde maak nie,…

Groete

wpDiscuz